Die resensie is geskryf vir en eerste gepubliseer deur www.sarie.com Charlize se nuutste fliek is ongemaklik, maar die moeite werd. Young Adult is nie ʼn plesierige Sondagmiddaguitstappie nie. Dit is ook nie die komedie wat die voorprent dit uitmaak om te wees nie. Dit is ʼn ernstige en deeglike ondersoek na die menslike psige en die film …