Laat ek met die deur in die huis val. Die karakters is stereotipies en gevolglik het mens zero empatie met hulle. Aleksa is die suksesvolle sielkundige, vrou en skrywer, als begeerbare rolle. Fy is die wyse kleurlinghuishulp wat oulikhede kwytraak. Christiaan is die mooi gay man, mooi aangetrek en gemaklik in sy mooi woonstel. Tanya …