Christia Visser gaan dit ver bring en sy verdien al die pryse wat sy vir dié film wen. Sy het die ongenaakbare rol van Tess in haar vroeë twintigs aangepak en meesterlik vertolk. Sonder haar sou die film sukkel. (Kan almal net ophou om haar die nuwe Charlize te noem? Ek het absoluut niks teen …