Moenie hierdie resensie lees nie. Stop dit. Ek is ernstig. Gaan kyk net die film. Ek is nugter genoeg oor die impak van resensies om te weet dat die probleme wat ek met Racheltjie de Beer het, nie die algemene filmganger behoort te pla nie. Moenie verder lees nie! Laat Stian Bam toe om jou hart te …
words
Modder en Bloed
Eerstens is die naam Modder en bloed misleidend. Dit klink na ʼn film wat bloot derms uitryg. Natuurlik is daar geweld en hartseer in die film. Dit speel tog af tydens die tragiese Anglo-Boereoorlog. Uiteindelik is hierdie film wel ʼn epiese goedvoelfliek met ʼn reusagtige hart en ʼn wonderlike storie.