Die film begin met Rolanda Marais wat wakker word, regop sit en vir die kamera kyk. Dan begin die kamera terugbeweeg, uit die kamer uit, in die gang af. Jy sien Rolanda steeds in die bed sit. Sy kyk steeds vir die kamera. Ek het reeds hier geweet Johnny is nie dood nie is iets …
words
Twee grade van moord
Laat ek met die deur in die huis val. Die karakters is stereotipies en gevolglik het mens zero empatie met hulle. Aleksa is die suksesvolle sielkundige, vrou en skrywer, als begeerbare rolle. Fy is die wyse kleurlinghuishulp wat oulikhede kwytraak. Christiaan is die mooi gay man, mooi aangetrek en gemaklik in sy mooi woonstel. Tanya …