Oorspronklik gepubliseer opwww.sarie.com Ek hoop vir die dag wanneer sinnelose oorlog, die uitbuiting van vrouens en die verwoesting van kinders se onskuld, ‘ou nuus’ is. Wanneer films soos Incendies, wat eenvoudig gaan oor die liefde van ʼn ma, nie meer so broodnodig is nie. Ons is nog ver van daardie dag af, maar by films …