Die eerste min of meer 20 minute van Skemerson is uiters treffend. Die film vang jou vas in die kloustrofobie van Sella (Pietie Beyers) se gedagtegange. Hy stort, kyk in die spieël, trek gesigte, kyk weer, frons en trek dan aan. Dit is ’n heen en weer tussen die kyker, die spieël en Sella. Jy voel wat …