First published on www.sarie.com. Enige iemand wat al in Parys (Frankryk, nie Vrystaat nie) was, weet watse betowering die stad inhou. Dit lê in die kanale, die nou klippaadjies, die laatnag kuiery in kafees, die Notre Dame wat soos ʼn gotiese spinnekop op ‘n eiland sit en natuurlik in die locals – die norses …