Total : R0,00
Oorspronklik gepubliseer op www.sarie.com As die lewe druk, is daar mooiweersvriende wat wegsluip. 50/50 bring hulde aan die mense wat bly, aan hul ongevraagde advies, hul selfsugtige optredes, maar bowenal hul onvoorwaardelike liefde vir jou.