Die resensie is geskryf vir en eerste gepubliseer deur www.sarie.com Dit is vir my moeilik om Lucky te resenseer. Eerstens, is dit ʼn reuse verantwoordelikheid om iemand anders se werk/drome te kritiseer. Tweedens, het ek ʼn sagte plekkie vir die groeiende Suid-Afrikaanse film industrie.