Die eerste min of meer 20 minute van Skemerson is uiters treffend. Die film vang jou vas in die kloustrofobie van Sella (Pietie Beyers) se gedagtegange. Hy stort, kyk in die spieël, trek gesigte, kyk weer, frons en trek dan aan. Dit is ’n heen en weer tussen die kyker, die spieël en Sella. Jy voel wat …
words
Vir die voels
Vir die voëls het vier maande gelede afgeskop met ’n amper perfekte lokprent. Dit het my hardop laat lag, maar ook laat wonder of die vollengte rolprent so goed soos die lokprent sou wees. Die antwoord? Ja. Regisseur Quentin Krog en sy formidabele span akteurs, skrywers, ens, het hulleself oortref.
Dis ek, Anna: ‘n Moet-sien film
GESKRYF VIR EN GEPUBLISEER DEUR WWW.LITNET.CO.ZA Dis ek, Anna is ʼn besonderse film.
‘Liefling’ – ‘n Lang, cheesy Afrikaanse musiekvideo
Ek is nou al ʼn week lank van koffie af en vir ʼn week lank wag ek al vir die onttrekkingsimptome om in te skop. Die verblindende hoofpyn wat halfpad deur Liefling opgedaag het, sal talle mense dan toeskryf aan die gebrek aan kafeïen. Hulle is verkeerd. Dit is die sage wat op die groot …