As resensent word mens onderwerp aan ’n spektrum van films. Van goed tot sleg. Meestal kyk ek die films klaar oor ek verantwoordelikheid voel teenoor die regisseur, die akteurs en die produksiespan wat soveel tyd en moeite ingesit het. Ek wou na 20 minute van Hoener met die rooi skoene uitstap. Ek het na 40 …