Dié film is ’n visuele skouspel – van die leeu se sagte maanhare wat in die wind wapper, tot die kleinste insek wat oor ’n stomp kruip en die utopiese Afrika-graslandskappe. Ek het deurentyd gewonder wat op ’n rekenaar geskep is en wat nie – deels oor dit so realisties is, maar deels oor daar …