Raaiselkind is my lewe uitgespel op die silwerdoek. Ek was deel van ’n familie wat deur ’n erg gestremde broer vernietig is. Ek het ook kontak gehad met soortgelyke families. Ek kan derhalwe met gesag sê die draaiboek het die chaos perfek vasgevang – ma’s neem in die reël al die verantwoordelikheid op hulleself, die …
words
As ’n Suid-Afrikaanse film agt internasionale filmpryse inpalm, is ek, soos die meeste Suid-Afrikaners, voor die voet trots en opgewonde om dit te sien. Die teleurstelling was derhalwe groot toe ek ten einde laaste die (ongelooflike) storie van Krotoa op die silwerdoek te siene kry.
As resensent word mens onderwerp aan ’n spektrum van films. Van goed tot sleg. Meestal kyk ek die films klaar oor ek verantwoordelikheid voel teenoor die regisseur, die akteurs en die produksiespan wat soveel tyd en moeite ingesit het. Ek wou na 20 minute van Hoener met die rooi skoene uitstap. Ek het na 40 …
Die standaard-romkom het ’n baie spesifiek resep: ’n liefdesverhaal met ’n lawwe storielyn, gemiddelde humor en eendimensionele karakters. Iemand raak verlief. Iemand vang iets lafs aan. Niemand is regtig sleg nie. Liefde oorwin mos als, selfs seksisme en verneukery.
One can no longer say that a film like Faan se trein is good for “an Afrikaans film”. There are simply too many incredible Afrikaans and South African films available. Thus I have to judge Faan se trein according to international (and South African) standards.
Originally published by www.litnet.co.za under my column Reeltime. I needed to hug someone after watching Skoonheid. One, because I was happy to have just watched the best South-African film ever made, and two, to calm my nerves. Oliver Hermanus has made a rather brilliant, but exceedingly disturbing film.
Oorspronklik op www.sarie.com gepubliseer. Ek wil Skoonheid graag aanbeveel. Ek wil ook nie. Dit is sonder twyfel die beste Afrikaanse/Suid-Afrikaanse film nog ooit verfilm. Dit is ook sonder twyfel, een van die ontstellendste films wat ek al gesien het, en ek is nie ʼn sensitiewe kyker nie.