‘n Man wat ‘n wielietjietas deur ‘n verlate veld in die industriële gebied sleep, is nie ‘n tipiese opening vir ‘n televisiereeks nie. Dat hy boonop ‘n discobal onder die arm dra, is egter die eerste wenk dat jy nou in Beer Adriaanse en Retief Scholtz se wêreld is. En die klimaat daar lyk matig, …