My lang pad tot by die 16de Nelson Mandela-lesing
published shorts, barack obama, madiba, nelson mandela, nelson mandela foundation, reney warringtonDit begin in 2001. Ons is pas terug vanuit Europa waar ons tamaties gepluk het in die hartjie van Engeland en toe fietsgery het tot in Edinburgh. Ons is platsak. Ek tel geld by die bank en my wederhelf, ’n professionele fotograaf, werk...