KKNK – 1 April Strijdom van der Merwe
April 1, 2010
In ‘n neutedop…
Stijdom se ‘mannetjies’ staan in die landskap oppad Calitzdorp of George toe. Ons het definitief gaan soek daarvoor, maar sal enige persoon wat verby ry se aandag trek.
Die gevoel van die werk…
Dit laat jou stilstaan, of jy weet waaroor die werk gaan of nie. Wat die werk nog meer indrukwekkend sou maak is as die verskillende mannetjies in verskillende posisies was en nie bloot almal uit dieselfde ‘mould’ gemaak en bloot in verskillende rigtings geplaas is in die veld nie.
Verdere inligting…
Previous post
Oudtshoorn
Next post
KKNK – 1 April ‘Draadwerk’