die gemors wat ek maak…
January 19, 2010
. . . as ek wheat-free, sugar-free, dairy-free pannekoek bak.
Om op ‘n Dinsdagmiddag, sommer vir die lekker, vir jou vrou blueberry pancakes te bak wat sy in die kombuis moet kom eet oor jou tweede pannekoek nog in die pan braai, en jy bietjie wil gesels, is nogal awesome.
Hier is die resep vir die deeg:
50g cornflour
50g quioa flour (wat ek met chickpea flour vervang het)
35g xylitol (wat ek met heuning vervang het)
210ml milk, soya milk or nut milk
2.5 tbsp water
1 medium egg
Hier is die resep vir die stroop:
4 tbsp blueberries (gevriesde, gemengde bessies, in my geval)
2tsp xyliton (heuning, in my geval)
1tbsp water (wat ek vergeet het)
1tsp lemon juice (meer soos in 4 teelepels, in my geval)
Previous post
Die blou oog man in my familiefoto’s
Next post
Into Great Silence (FILM)